Peggy Ashcroft

Peggy Ashcroft
Geboorte (1907-12-22)22 Desember 1907
Sterfte 14 Junie 1991 (op 83)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peggy Ashcroft (22 Desember 1907 – 14 Junie 1991) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The 39 Steps (1935), Sunday Bloody Sunday (1971), en A Passage to India (1984).


Developed by StudentB